Dawid Kruiper Municipality
Munisipaliteit Dawid Kruiper

 


VERKEERS VERANDERINGS IN SCHRODER STRAAT

Die Munisipale Bestuurder van die Dawid Kruiper munisipaliteit, Mnr Elias Ntoba, het toestemming verleen dat die interseksie (kruising) van Schroder enAubrey Beukes laan omskep word in ‘n vier rigting beheerde stop straat. Schroder is ‘n lank straat en dit veroorsaak dat die spoed reels verbreek word.

Die inwoners van die straat het klagtes hieroor aan die munisipaliteit ingehandig. Behalwe die botsings wat al in Schroder straat plaasgevind het, was daar al ‘nnoodlottige ongeluk was na ‘n lewens verlies gelei het. Sons opkoms en sons ondergaan is ook ‘n bydraende faktoor wat lei totbotsings by die betrokke kruising. Ons doen ‘n beroep op alle motoriste om bedaagsaam te wees wanneer hulle die betrokke kruising benader want die nodige veranderinge word tans gemaak.

Quick Links

Complaints Procedure

Update your Information

Swimming Pools & Reitzpark

SWIMMING POOL - TOWN

Mon - Sat: 11:00 - 20:00

Sun: 14:00 - 18:00


PABALLELO & BELLVUE

Mon - Sat: 09:00 - 18:00

Sun: 14:00 - 18:00

The swimming pool in town is used on Saturday between 11:00 and 13:00 as well as weekdays between 19:00 and 20:00 by diving club members for exercise purposes. This exercise is only done at the deep end of the swimming pool.


REITZPARK

Reitzpark is open from 08:00 till 22:00 everyday during September and March. The public should bring their own braai facilities.

Tourism in Dawid Kruiper

Tourism in Dawid Kruiper

Weather in Upington

Copyright © 2017. Dawid Kruiper Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Dawid Kruiper Municipality - IT | Website T&Cs