Dawid Kruiper Municipality
Munisipaliteit Dawid Kruiper

 


Vacancy – Kommunikasiebeampte (Tegnies)

DIREKTORAAT KORPORATIEWE DIENSTE

Sub Direktoraat Kommunikaie

 

Posvereistes:

Graad 12 met driejarige kwalifikasie in relevante veld

Vyf  jaar toepaslike ondervinding

Geldige bestuurderslisensie

Rekenaarvaardig

Moet in staat wees om aanbiedings te kan doen

Moet bereid wees om oortyd te werk

 

Sleutelprestasieareas:

Posbekleër moet verseker dat die webwerf te alle tye opdateer is

Instandhouding van PBA (Privaat besigtigings areas) – Munisipale skerms

Neem van fotos by amptelike Dawid Kruiper en regeringsverrigtinge

Samestelling van videos van amptelike Dawid Kruiper en regeringsverrigtinge

Uitleg en ontwerp van munisipale publikasies

Verantwoordelik vir die uitleg en ontwerp van alle munisipale bemarkingsmateriaal,bv. pamflette, plakkate, langdienssertifikate, ens.

 

Salarisskaal:

R 276 840 – R 298 104 per jaar

Quick Links

Complaints Procedure

Update your Information

Swimming Pools & Reitzpark

SWIMMING POOL - TOWN

Mon - Sat: 11:00 - 20:00

Sun: 14:00 - 18:00


PABALLELO & BELLVUE

Mon - Sat: 09:00 - 18:00

Sun: 14:00 - 18:00

The swimming pool in town is used on Saturday between 11:00 and 13:00 as well as weekdays between 19:00 and 20:00 by diving club members for exercise purposes. This exercise is only done at the deep end of the swimming pool.


REITZPARK

Reitzpark is open from 08:00 till 22:00 everyday during September and March. The public should bring their own braai facilities.

Tourism in Dawid Kruiper

Tourism in Dawid Kruiper

Weather in Upington

Copyright © 2017. Dawid Kruiper Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Dawid Kruiper Municipality - IT | Website T&Cs