Dawid Kruiper Municipality
Munisipaliteit Dawid Kruiper

 


Mayor’s Corner

KRAG AF – 15 Maart 2019

Tourism advert compressed

Krag vir gebiede anderkant die Rivier (Louisvale ens) is vanaf vanoggend voordag af weens ‘n poging van krafdiefstal. Die polisie is by die voorval betrek.

Die klante duskant die rivier soos in Schroder straat sal binnekort weer aangeskakel word na noodsaaklike skakelwerk a.g.v gepoogde kabeldiefstal wat groot areas raak anderkant die rivier.

Gebiede oorkant die rivier (Louisvaleweg en ander areas) gaan nog vir etlike ure sonder krag wees weens die herstelwerk wat ure gaan neem.

Read more…

KABEL DIEFSTAL – 15 Maart 2019

Tourism advert compressed

Die kabel diefstal wat plaasgevind het op die toevoer kabel oor die rivier wat die Suide van die dorp van krag voosien het tot gevolg gehad dat die kommunikasie netwerk wat deur Swartkop herlei word ook af is.

Op hierdie stadium is daar nie sekerheid oor wanneer die toevoer herstel sal wees nie, maar pogings word aangewend om tydelik kragvoorsiening daar te plaas. Alle kitskrag verkope punte met die uitsondering van Village shop, OK, Spar, Food Lovers en Bimbo-Engen, word hierdeur geaffekteer.

Read more…

POLITICAL PARTY BRANDING

Tourism advert compressed

The Dawid Kruiper municipality would like to call on all the political parties not to paste posters on the mini sub-transformers (green electricity boxes). We urge them to contact the municipality in order to find out which areas are designated for party political posters and other material.Read more…

STOP VANDALISM!!!

Tourism advert compressed

The Dawid Kruiper municipality would like to call on all the residents and visitors not vandalise the parks, cemetaries, community halls, traffic signs, dustbins and all the other assets.

These assets were erected for the benefit and safety of the residents. The community foots the bill for repairing them when they are vandalized, so let’s look after our property.

Read more…

BEURTKRAG VANDAG (15 March 2019)

pvb5ylqyu3lyxd2vnb1j

Ons ondervind tans beurtkrag. Dit is nasionaal stage 2 beurtkrag vanaf 08h00 tot 23h00.

Ons gebied (blok 16) sal vanaf 08h00 tot 10h30 afgeskakel word. Eskom hanteer beurtkrag nie die munisipaliteit nie. Gebruik asb elektrisiteit met oorleg.

Read more…

Quick Links

Welcome to my Blog

mayor-official-pic

Weather in Upington

Copyright © 2017. Dawid Kruiper Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Dawid Kruiper Municipality - IT | Website T&Cs