Dawid Kruiper Municipality
Munisipaliteit Dawid Kruiper

 


MAAK U PERSEEL TOEGANKLIK VIR DIE WATER METER LESERS

Die Dawid Kruiper munisipaliteit doen ‘n beroep op alle inwoners van die regsgebied om vir die  watermeter lesers toegang vir die lees van watermeters te gee.

Ons vra die verbruikers om nie grond bo die water meters te gooi nie. Ons doen ook ‘n beroep op die verbruikers om nie plante bo die weter meters te plant nie. Die meter leser sal nie u meter kan lees nie.

Daar is nog baie meters wat geskat word omdat amptenare nie toegang tot persele kry nie. Maak u woning toeganglik vir die beampte om die watermeter te kan lees. U hond/e moet vas wees.

U kan ook gebruik maak van ons aanlyn metode om u water meter lesing deur te gee. U kan vir Mev Ester Steynberg op (054) 338 7094 skakel sodat sy vir u aanlyn kan registreer.

Quick Links

Complaints Procedure

Update your Information

Swimming Pools & Reitzpark

SWIMMING POOL - TOWN

Mon - Sat: 11:00 - 20:00

Sun: 14:00 - 18:00


PABALLELO & BELLVUE

Mon - Sat: 09:00 - 18:00

Sun: 14:00 - 18:00

The swimming pool in town is used on Saturday between 11:00 and 13:00 as well as weekdays between 19:00 and 20:00 by diving club members for exercise purposes. This exercise is only done at the deep end of the swimming pool.


REITZPARK

Reitzpark is open from 08:00 till 22:00 everyday during September and March. The public should bring their own braai facilities.

Tourism in Dawid Kruiper

Tourism in Dawid Kruiper

Weather in Upington

Copyright © 2017. Dawid Kruiper Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Dawid Kruiper Municipality - IT | Website T&Cs