Dawid Kruiper Municipality
Munisipaliteit Dawid Kruiper

 


KRAG AF – 15 Maart 2019

Krag vir gebiede anderkant die Rivier (Louisvale ens) is vanaf vanoggend voordag af weens ‘n poging van krafdiefstal. Die polisie is by die voorval betrek.

Die klante duskant die rivier soos in Schroder straat sal binnekort weer aangeskakel word na noodsaaklike skakelwerk a.g.v gepoogde kabeldiefstal wat groot areas raak anderkant die rivier.

Gebiede oorkant die rivier (Louisvaleweg en ander areas) gaan nog vir etlike ure sonder krag wees weens die herstelwerk wat ure gaan neem.

Quick Links

Complaints Procedure

Update your Information

Swimming Pools & Reitzpark

SWIMMING POOL - TOWN

Mon - Sat: 11:00 - 20:00

Sun: 14:00 - 18:00


PABALLELO & BELLVUE

Mon - Sat: 09:00 - 18:00

Sun: 14:00 - 18:00

The swimming pool in town is used on Saturday between 11:00 and 13:00 as well as weekdays between 19:00 and 20:00 by diving club members for exercise purposes. This exercise is only done at the deep end of the swimming pool.


REITZPARK

Reitzpark is open from 08:00 till 22:00 everyday during September and March. The public should bring their own braai facilities.

Tourism in Dawid Kruiper

Tourism in Dawid Kruiper

Weather in Upington

Copyright © 2017. Dawid Kruiper Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Dawid Kruiper Municipality - IT | Website T&Cs