Dawid Kruiper Municipality
Munisipaliteit Dawid Kruiper

 


KABEL DIEFSTAL – 15 Maart 2019

Die kabel diefstal wat plaasgevind het op die toevoer kabel oor die rivier wat die Suide van die dorp van krag voosien het tot gevolg gehad dat die kommunikasie netwerk wat deur Swartkop herlei word ook af is.

Op hierdie stadium is daar nie sekerheid oor wanneer die toevoer herstel sal wees nie, maar pogings word aangewend om tydelik kragvoorsiening daar te plaas. Alle kitskrag verkope punte met die uitsondering van Village shop, OK, Spar, Food Lovers en Bimbo-Engen, word hierdeur geaffekteer.

Quick Links

Complaints Procedure

Update your Information

Swimming Pools & Reitzpark

SWIMMING POOL - TOWN

Mon - Sat: 11:00 - 20:00

Sun: 14:00 - 18:00


PABALLELO & BELLVUE

Mon - Sat: 09:00 - 18:00

Sun: 14:00 - 18:00

The swimming pool in town is used on Saturday between 11:00 and 13:00 as well as weekdays between 19:00 and 20:00 by diving club members for exercise purposes. This exercise is only done at the deep end of the swimming pool.


REITZPARK

Reitzpark is open from 08:00 till 22:00 everyday during September and March. The public should bring their own braai facilities.

Tourism in Dawid Kruiper

Tourism in Dawid Kruiper

Weather in Upington

Copyright © 2017. Dawid Kruiper Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Dawid Kruiper Municipality - IT | Website T&Cs